Wat een juweel is u plekkie nie! So skoon, stil, huislik en verwelkomend. Dit was 'n huis weg van die huis. Baie dankie vir die heerlike ontbijt, die gasvrijheid en die ekstra mijl wat u stap vir u gaste. Wens ons kon weer kom.

Walter en Maretha, Kaapstad, Suid-Afrika
Comments are closed.